|
Zuurdesem Van Mos
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Anders
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Hier is ′n resep om ′n suurdeeg te maak, eintlik is dit ′n insuur vloeistof, Dit was mos genoem, mense het dit gebruik om mosbeskuit en ook mosbolletjies te maak. Dit was ook gebruik om moskonfyt te maak. Ek het ongelukkig nie ′n resep vir beskuit of bolletjies nie, maar die konfyt is maklik. Kook net die vloeistof tot dit so dik soos stroop is.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Mos
Neem baie soet druiwe en trek die korrels van die stingels af. Spoel die korrels af, moenie afdroog met ′n lap nie, gooi die korrels in ′n konfytfles en kneus die korrels. Gooi ′n lappie oor en laat vir twee dae tot die spulletjie begin gis. Syg dan die vloeistof deur ′n filter af en gebruik as suurdeeg. As dit gebruik word vir beskuit en vir ander gebak, moet die hoeveelheid oorblywende suiker in die mos in berekening gebring word.
|
|
|